{"product_id":"9780624053590","title":"Speurhond Willem in die ruimte","description":"Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar hulle in ‘n Sojoes-ruimtetuig gelanseer word. Iets skort met die Internasionale Ruimtestasie se suurstof-toevoerstelsel. Kan dit wees dat ‘n saboteur hier doenig is?","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109351440624,"sku":"9780624053590","price":10.96,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624053590_p0.jpg?v=1763602083","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624053590","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}