{"product_id":"9780624053729","title":"Tuiskoms: Stories oor die liefde","description":"In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoë merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109882904816,"sku":"9780624053729","price":17.54,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624053729_p0.jpg?v=1763602645","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624053729","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}