{"product_id":"9780624053774","title":"As jy 'n ster sien verskiet","description":"Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart ge-dye het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis nie al moeilikheid wat sy het nie: na haar broer se dood drink haar ma weer te veel, en is haar pa se enigste bydrae die maandelikse onderhoudstjek wat hy van iewers in Kaapstad aan Riekie-hulle op Graaff-Reinet pos. Riekie besluit om haar pa in die Kaap te gaan soek","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109351506160,"sku":"9780624053774","price":12.43,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624053774_p0.jpg?v=1763601750","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624053774","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}