{"product_id":"9780624054030","title":"Die AA tot OE van seks","description":"Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.  Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat • wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie • hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets) • hoe om veel, véél waaghalsiger te wees","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47104349143280,"sku":"9780624054030","price":23.76,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624054030_p0.jpg?v=1763602109","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624054030","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}