{"product_id":"9780624054269","title":"Eindstryd","description":"Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandeling en die oorgang in Suid-Afrika.Die boek met sy heerlike anekdotes bied 'n vars blik op bekende Suid-Afrikaanse politici.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49778295898352,"sku":"9780624054269","price":21.93,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624054269_p0.jpg?v=1780089322","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624054269","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}