{"product_id":"9780624054399","title":"Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet","description":"'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:  Gesinsake, van trou tot skei en testamente  Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld  Sonde met die bure  Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming  Kontrakte, en die slaggate om te vermy  Wat om te maak as die ongeluk jou tref  Hofprosedures  Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47104477528304,"sku":"9780624054399","price":32.89,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624054399_p0.jpg?v=1763602651","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624054399","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}