{"product_id":"9780624057932","title":"Armblankes","description":"Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika,  van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.Die kerk en regering het armblankes probeer 'red'  as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op dié verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47168154861808,"sku":"9780624057932","price":19.37,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624057932_p0.jpg?v=1763603196","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624057932","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}