{"product_id":"9780624058397","title":"Hiervandaan: Op Reis In Die Geliefde Land","description":"\u003cp\u003eVeelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie – en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van ’n Duitse pa en ’n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat “hiervandaan” is. Eg en gevul met deernis.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Media24 Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47168780009712,"sku":"9780624058397","price":12.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624058397_p0.jpg?v=1763603372","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624058397","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}