{"product_id":"9780624062523","title":"DA of nie?: 'n Kieser se krisis","description":"Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?  Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid - of van toon?  Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.   \"Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag.\" - Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)  \"Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier.\" - McKaiser oor Zille ... maar hy sê ook:  \"Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei.\"","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47157268807920,"sku":"9780624062523","price":20.1,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624062523_p0.jpg?v=1763600782","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624062523","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}