{"product_id":"9780624063193","title":"Sêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings","description":"Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47177757425904,"sku":"9780624063193","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624063193_p0.jpg?v=1763600797","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624063193","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}