{"product_id":"9780624064084","title":"Die ongebore uur","description":"In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit – aan die Universiteit van Hamburg, dáár waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47179990827248,"sku":"9780624064084","price":7.31,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624064084_p0.jpg?v=1763601853","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624064084","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}