{"product_id":"9780624065678","title":"Ena Murray Omnibus 40","description":"Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus:\u003cp\u003eIn Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eIn Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eEn in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .\u003c\/p\u003e","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49815715774704,"sku":"9780624065678","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624065678","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}