{"product_id":"9780624071648","title":"DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag","description":"In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.\u003cp\u003eOm Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het.\u003c\/p\u003e","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49987608936688,"sku":"9780624071648","price":29.24,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624071648","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}