{"product_id":"9780624074090","title":"Sag ruis die nagwind","description":"Miljoenêrsdogter Alta van Eden besluit om ŉ verpleegster te word ná haar pa in ŉ ernstige motorongeluk betrokke was. Wanneer sy oom Petrus Conradie op Saaiplaas gaan verpleeg, leer sy ook sy kinders ken – en dít is nie altyd aangenaam nie. En oom Petrus se testament bevat ŉ eienaardige bepaling wat vir Alta baie pyn, maar ook uiteindelik ongekende vreugde meebring.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47115867324656,"sku":"9780624074090","price":7.31,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624074090_p0.jpg?v=1763602338","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624074090","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}