{"product_id":"9780624074137","title":"Waar die Suiderkruis hang","description":"Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ŉ broer wil dink nie. Maar hy het net oë vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47116112527600,"sku":"9780624074137","price":7.31,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624074137_p0.jpg?v=1763603496","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624074137","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}