{"product_id":"9780624074939","title":"Die einde van die reënboog","description":"In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ŉ edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ŉ nuwe lewe vol avontuur en liefde…","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47115875942640,"sku":"9780624074939","price":7.31,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624074939_p0.jpg?v=1763602904","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624074939","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}