{"product_id":"9780624075899","title":"Heilige beeste","description":"In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy ŉ veel meer beeldende poësie as sy voorgangers. Daarby laat vaar hy die chronologiese of achronologiese basis vir sy rubrisering en maak hy ŉ verdeling wat op die temas van “die aardse, die vrou en die Groot-Groot-Gees” uit die titelgedig berus. – J C Kannemeyer.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124692369648,"sku":"9780624075899","price":9.87,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624075899_p0.jpg?v=1763602916","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624075899","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}