{"product_id":"9780624075950","title":"Engel uit die klip","description":"Alhoewel reeds vroeër as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), ŉ titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die goddelike en aardse aandui, nou met die aksent op die verlossingsmotief. Nie alle gedigte handel egter oor die kunstenaarstaak nie. – J C Kannemeyer","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124543406320,"sku":"9780624075950","price":9.87,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624075950_p0.jpg?v=1763602364","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624075950","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}