{"product_id":"9780624075974","title":"Blom en baaierd","description":"Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ŉ hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, terwyl die lyding in die tweede helfte van die bundel op ŉ universeler vlak verken word. - J C Kannmeyer","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124618543344,"sku":"9780624075974","price":9.87,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624075974_p0.jpg?v=1763602042","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624075974","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}