{"product_id":"9780624078210","title":"In die buitenste ruimte","description":"Eugène Marais-prys (2007), Ingrid Jonker-prys (2007), Universiteit van Johannesburg-debuutprys (2007).  In die buitenste ruimte handel oor gedigte wat o.a. inspeel op ‘n verblyf in Duitsland en die mooi komiekstrip-buiteblad van Karlien de Villiers vang iets van die vervreemding van die gedigte op. Die titel speel eweneens in op Jacques Derrida, die dekontruksie-filosoof, se siening van teks: dat daar geen buite-teks bestaan nie en elke gedig van Danie Marais praat met ‘n bekende popliedjie, herinnering, liefdesvers, motto sodat die vers inspeel, uitspeel op soveel assosiasies.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124619100400,"sku":"9780624078210","price":11.7,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624078210_p0.jpg?v=1763602396","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624078210","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}