{"product_id":"9780624078395","title":"Heuning uit die swarthaak","description":"In dié bundel, wat in 1987 met die Ingrid Jonker-prys bekroon is, bied die digter mooi indrukke van lewe in die Noordweste; fyn beskrywende, gedetailleerde natuurgedigte staan naas verse wat heelwat sê oor die méns se verhouding met sy omgewing. Die digter se besonder skerp waarnemingsvermoë is in elke vers aanwesig.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47124641710320,"sku":"9780624078395","price":14.25,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624078395_p0.jpg?v=1763609149","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624078395","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}