{"product_id":"9780795703362","title":"Die besoeker","description":"Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. Tot ’n beskermengel op haar pad verskyn.","brand":"Kwela","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078101909744,"sku":"9780795703362","price":14.28,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780795703362_p0.jpg?v=1763668668","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780795703362","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}