{"product_id":"9780795703386","title":"Die Portier","description":"Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, sê sy terapeut, is om portier te word, by ’n hospitaal . . .  En so begin ’n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiënte en nog meer eksentrieke personeel . . . ’n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.","brand":"Kwela","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078035259632,"sku":"9780795703386","price":19.74,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780795703386_p0.jpg?v=1763668781","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780795703386","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}