{"product_id":"9780795707391","title":"BUYS: 'n Grensroman","description":"Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus − deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47021106561264,"sku":"9780795707391","price":20.83,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780795707391_p0.jpg?v=1763664021","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780795707391","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}