{"product_id":"9780795800436","title":"Vlieger: en die gevare van die close dance","description":"Dit was ’n ander tyd. ’n Tyd toe mans nog hulle skoene gepolitoer en haarolie gebruik het. ’n Tyd toe kinders met fietse skool toe gery het.Toe gewone mense nie oorsee gegaan het nie en die meeste gesinne net een motor gehad het. Toe Vlieger Bothma grootgeword het in ’n voorstad met skole, kerke, ’n rooigordyn-fliek, ’n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. Waar pa’s met die trein werk toe gery en die meeste ma’s nie gewerk het nie. Waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie. En almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer. Vlieger het in 2011 ’n ATKV-Mediaveertjie ontvang vir beste koerantrubriek.","brand":"Queillerie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47118825423088,"sku":"9780795800436","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780795800436_p0.jpg?v=1763668883","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780795800436","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}