{"product_id":"9780796315571","title":"Jesus Christus en ons lewe in hom","description":"Jesus Christus en ons lewe in Hom is ’n sistematiese, evangeliese  leerstelling oor die Persoon en werke van die Here Jesus. Die skrywer  wil gelowiges help om aan die hand van beter kennis weerstand te bied  teen die stygende  vloedgolf van teologiese dwalinge oor wie Jesus  Christus werklik is. Hy wil lesers ook help om die ware Christus van die  Skrifte te ontmoet, as hulle Verlosser aan te neem, en ’n persoonlike  verhouding met Hom op te bou.","brand":"Lux Verbi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47127749820656,"sku":"9780796315571","price":12.79,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780796315571_p0.jpg?v=1763664046","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780796315571","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}