{"product_id":"9780796318428","title":"Vir ewig en altyd saam: 'n Reis van liefde, verlies en hoop","description":"“Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan.” Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. ’n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.","brand":"Lux Verbi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47127827546352,"sku":"9780796318428","price":13.82,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780796318428_p0.jpg?v=1763668011","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780796318428","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}