{"product_id":"9780796319821","title":"Maak jou huwelik affair-bestand","description":"’n Affair is een van die pynlikste ervarings wat ’n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.","brand":"Lux Verbi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47128423137520,"sku":"9780796319821","price":13.82,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780796319821_p0.jpg?v=1763664086","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780796319821","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}