{"product_id":"9780796319975","title":"Hasukkah shel David","description":"Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi begin wonder waar HaShem dan is.","brand":"Lux Verbi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47128614469872,"sku":"9780796319975","price":14.55,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780796319975_p0.jpg?v=1763729263","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780796319975","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}