{"product_id":"9780798151306","title":"Abel se ontwaking","description":"Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En 'n nuwe gesig.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50090166812912,"sku":"9780798151306","price":17.54,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798151306","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}