{"product_id":"9780798152501","title":"Spoor","description":"Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: \"Waar is dit?\" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47707048640752,"sku":"9780798152501","price":21.93,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798152501_p0.jpg?v=1763664165","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798152501","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}