{"product_id":"9780798153300","title":"Abel se ontwaking","description":"Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En ’n nuwe gesig.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47067830190320,"sku":"9780798153300","price":17.54,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798153300_p0.jpg?v=1763666762","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798153300","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}