{"product_id":"9780798153645","title":"Landskap met diere","description":"In hierdie lank verwagte vierde bundel kortverhale word vistas met diere telkens geplaas teenoor ’n komplekse emosionele landskap: in die kamer van ’n meisie wat wag op die terugkoms van haar pa hang die reuk van ’n likkewaan; ’n emosioneel verguisde man hurk met sy rewolwer by ’n hond in die pad. Figure doem op uit herkenbare sosiale en politieke landskappe sodat ’n beeld van die Suid-Afrikaanse samelewing gevorm word, maar deurentyd met die skrywer se vingers op die polsslag van gevoel.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47067852112112,"sku":"9780798153645","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798153645_p0.jpg?v=1763729320","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798153645","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}