{"product_id":"9780798155892","title":"Christine le Roux Omnibus 3","description":"Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:’n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders.Teësinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van ’n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109011308784,"sku":"9780798155892","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798155892_p0.jpg?v=1763669047","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798155892","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}