{"product_id":"9780798156455","title":"Nuwe Stories","description":"Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human \u0026amp;Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van ’n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum: die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109183930608,"sku":"9780798156455","price":15.35,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798156455_p0.jpg?v=1763729343","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798156455","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}