{"product_id":"9780798157926","title":"Katalekte: (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan)","description":"Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49785085624560,"sku":"9780798157926","price":20.47,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798157926","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}