{"product_id":"9780798158336","title":"Die vrou in die vuur","description":"Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109431558384,"sku":"9780798158336","price":14.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798158336_p0.jpg?v=1763724985","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798158336","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}