{"product_id":"9780798158558","title":"Bloedfamilie","description":"Die kortverhale in hierdie debuutbundel vorm nie net tematies ’n eenheid nie, maar daar is terugkerende situasies en karakters: twee susters, waarvan een mooier en inkenniger is, ’n problematiese verhouding tussen ma en dogter, lesbiese verbintenisse en ’n onmag om deel van die konvensionele gesins- en familieopset te word. Verskeie sosiale en filosofiese kwessies word op ’n kompromislose en waagmoedige manier aangepak.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078134710512,"sku":"9780798158558","price":16.45,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798158558_p0.jpg?v=1763668239","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798158558","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}