{"product_id":"9780798158954","title":"Die twee lewens van Dieter Ondracek","description":"Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op ’n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde “vlamdiere” kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS-kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter\/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078135693552,"sku":"9780798158954","price":19.01,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798158954_p0.jpg?v=1763726297","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798158954","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}