{"product_id":"9780798164344","title":"Bobbie","description":"Toe sy geliefde Natasha in ’n aanval omkom, is Bobbie se lewe aan skerwe . Hy word verwaarloos en agtergelaat – totdat hy uiteindelik by ’n diereskuiling beland. Toe Jessie haar Alsatian, Dash, aan leukemie verloor, is sy ontroosbaar. Maar in ’n ander wêreld is Natasha en Dash nie van plan om op te gee nie . . . al wat hulle nodig het, is een gewillige hart, slegs een goeie daad om Bobbie en Jessie na mekaar toe te trek. In hierdie aangrypende verhaal, wat op ware feite gegrond is, leer Bobbie en Jessie dat solank daar hoop is, is enigiets moontlik.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078136971504,"sku":"9780798164344","price":10.96,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798164344_p0.jpg?v=1763726308","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798164344","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}