{"product_id":"9780798164870","title":"Bewys van liefde: Christine le Roux-omnibus 5","description":"’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078137168112,"sku":"9780798164870","price":7.31,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798164870_p0.jpg?v=1763666850","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798164870","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}