{"product_id":"9780798164986","title":"Krokodil aan my skouer","description":"Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroeë vormingsjare. In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het. Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot só ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078137299184,"sku":"9780798164986","price":17.18,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798164986_p0.jpg?v=1763725009","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798164986","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}