{"product_id":"9780798166522","title":"Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder","description":"Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. ’n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is!","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078137790704,"sku":"9780798166522","price":8.04,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798166522_p0.jpg?v=1763725431","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798166522","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}