{"product_id":"9780798172592","title":"Komas uit 'n bamboesstok","description":"Komas uit ŉ bamboesstok (1979) is geskryf na ŉ ernstige lewersiekte en werk met ŉ hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ŉ verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ŉ geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. - J C Kannemeyer","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47118869037296,"sku":"9780798172592","price":9.87,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780798172592_p0.jpg?v=1763725465","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780798172592","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}