{"product_id":"9780994668448","title":"Die openbaring van die Openbaring van Johannes","description":"Die verklaring van Bybelse profesieë is 'n onderwerp van groot omstredenheid, en Christene word na aanleiding daarvan in verskillende leerstellige skole geplaas. As gevolg van hierdie omstredenheid word verskillende eksegetiese of verklarende beginsels vir Bybelse profesieë gebruik. Sommige daarvan wyk só ver van die grondbetekenis van die teks af dat dit die goddelike inspirasie van die Bybel in die gedrang bring.\u003cp\u003eIn my jongste boek, die openbaring van die Openbaring van Johannes, benader ek die boek uit 'n ander hoek, een wat Israel as voorbeeld gebruik en wat dit vir ons as Christene beteken. Daar is soveel Antichristelike sienings wat die wêreld ingestuur word, en dit is tyd dat die Antichris ontbloot moet word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie grootste Antichris leerstelling is die oor die wegraping en word ook hier in hierdie boek en ook basies alle boeke en videos op ons webtuiste ontbloot aangesien dit hoevele mense deel maak van die afval wat in die laaste dae moet kom. \u003c\/p\u003e\u003cp\u003eGroot asseblief, kom weg uit enige kerk waar hierdie dwaling geleer word indien u die ewige lewe wil verkry. 2Th 2:3-4 \"Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.\"\u003c\/p\u003e","brand":"Die openbaring van die Openbaring van Johannes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034903232752,"sku":"9780994668448","price":13.49,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780994668448_p0.jpg?v=1763902282","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780994668448","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}