{"product_id":"9781415319482","title":"Goeie gewoontes vir 'n gelukkige lewe (eBoek): 14 Nuwe gedragspatrone om slegte gewoontes te vervang","description":"Naels byt. Selfoonverslawing. Spandabelrigheid – almal slegte gewoontes wat uiteindelik goeies gewoontes oorskadu. In Goeie gewoontes vir ’n gelukkige lewe ondersoek Joyce Meyer die aard van gewoontes. Die eerste gewoonte, en die noodsaaklikste een, is die God gewoonte. Deur om ’n gewoonte aan te leer om jou dag te begin met die lees van jou Bybel en om tyd saam met God te spandeer, lê jy ’n fondasie om slegte gewoontes te oorkom en goeie gewoontes in hul plek te kweek. Joyce bespreek verder hoe om slegte gewoontes af te leer deur ’n studie van vernietigende en negatiewe gedragspatrone.   Sy bespreek veertien goeie gewoontes en wy ’n hoofstuk aan elkeen. Teen die einde van die hoofstuk het die leser ’n ‘padkaart’ om te volg en volharding sal hierdie gewoontes tweede natuur maak. Die goeie gewoonte word in jou ingeburger.   Van die gewoontes wat bespreek word sluit in:  Die God gewoonte Die gesondheids-gewoonte Die geluk-gewoonte Die gewoonte van uitnemendheid  Die gewoonte van verantwoordelikheid  Die opskud-gewoonte Die selfvertroue-gewoonte  Goeie gewoontes vir ’n gelukkig lewe bied jou riglyne oor hoe om slegte gewoontes te oorkom en goeie gewoontes te kweek!","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47126581018864,"sku":"9781415319482","price":7.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781415319482_p0.jpg?v=1763727760","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781415319482","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}