{"product_id":"9781415326978","title":"Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek): 'n Unieke uitkyk op die Heilige Gees se teenwoordigheid in die Ou Testament en Joodse tradisie","description":"Tydens ’n besoek aan Jerusalem het ’n rabbi Perry Stone meegedeel dat volgens Joodse tradisie om in tale te praat iets was wat die hoë priester gedoen het in die allerheiligste. Dit het sy belangstelling geprik en hom op ’n reis geneem om die voorheen onbekende rondom die Heilige Gees te ontdek en te ondersoek.  In Ontdek die kode van die Heilige Gees deel Stone sy bevindinge en verskaf  hy ’n unieke uitkyk op die Heilige Gees deur die lens van die Ou Testament geskrifte en Joodse tradisie.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47126581444848,"sku":"9781415326978","price":8.45,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781415326978_p0.jpg?v=1763726025","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781415326978","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}