{"product_id":"9781415328286","title":"Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek): Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef","description":"As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat  hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie.  Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting  gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is:  Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van  morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen.  Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47126581838064,"sku":"9781415328286","price":8.45,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781415328286_p0.jpg?v=1763727198","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781415328286","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}