{"product_id":"9781415332597","title":"Wandel met God (eBoek): Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie","description":"In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê.  Elke dagstukkie bevat ŉ spesiaal uitgesoekte Bybelvers en praktiese toepassing.  Onderwerpe sluit in: Maak jou drome werklikheid, Verstaan jou emosies, Die prys van vrede, Selfvertroue en vasberadenheid, en Vier die lewe. Hierdie kort, klassieke dagstukkies sal jou siel verkwik, hernude lewenskrag gee, jou bemoedig en wys hoe om vrede en blydskap te ervaar te midde van struikelblokke en frustrasies.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47152611131632,"sku":"9781415332597","price":4.95,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781415332597_p0.jpg?v=1763729026","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781415332597","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}