{"product_id":"9781415339329","title":"Leef lig (eBook): 40 dae na 'n gesonder liggaam, siel en gees","description":"Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat jou uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer. Jy sal leer om nie obsessief te wees oor jou gesondheid nie, maar om eerder die sewe kwessies te beheer wat die grootste invloed het op jou daaglikse gesondheid en welstand. Die sewe kwessies is: ’n liefdesverhouding met God; ’n gesonde, natuurlike dieet; genoeg water; gereelde oefening; voldoende vars lug; genoeg slaap en rus; en vryheid van verslawing aan suiker en\/of koring.  Leef lig sal jou help om ’n volhoubare leefwyse te vind wat ’n gesonde belegging in jou liggaam, siel en gees sal bewerkstellig. Dit bevat ook plek om elke dag aantekeninge te maak, ’n daaglikse gebed en ’n afdeling met resepte om jou te help om hierdie reis te begin.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47152470982896,"sku":"9781415339329","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781415339329_p0.jpg?v=1763726104","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781415339329","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}